SPESIALE REëLINGS

  1. Doop

    Registreer by die kerkkantoor drie maande voor die doop bedien word.

  2. Huwelike

    Reël vroegtydig met u lereaar en bespreek by die kerkkantoor.

  3. Huisbesoek

    Reël direk met die betrokke leraar of maak ‘n afspraak deur die kerkkantoor.

  4. Begrafnis of Verassing

    Ons innige simpatie met die afsterwe van u geliefde. Indien u ’n begrafnis / roudiens / gedenkdiens wil reël, KLIK HIER vir die nodige inligting. KLIK HIER vir meer inligting oor verversings tydens die begrafnis.