Algemene Sinode

Dis reeds wyd bekend dat die Algemene Sinode van die NG Kerk in Oktober vanjaar in Port Elizabeth vergader. Nou is daar ’n spesiale webblad waar die hele agenda aan die begin van September geplaas sal word. Enigiemand kan dit aflaai om ingelig deel te neem aan gesprekke oor die belangrike sake wat by die sinode gaan dien. Ondertussen is daar ’n opsie vir jou om “in te teken” om alle nuwe bydraes op die webblad outomaties per e-pos te ontvang. Klik by http://www.ngkerk.org.za/AS2013/?p=5.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*
*
Website