Welkom op ons webblad!

Welkom by die webtuiste van die NG Kerk Goodwoodpark.

Ons wil graag ‘n gemeente wees waar jy dadelik tuis sal voel.  Hier maak dit nie saak hoe oud of jonk jy is nie, of waar jy vandaan kom of wie jy is nie.  Ons hoop dat jy sal beleef  dat jy aan ons familie behoort, dat jy deel is van ons.

  • Fynbos is ons bediening aan ons bo 60’tigs.
  • 24/7-Jeugbediening – of jy nog dummy suig of studeer, hier is plek vir jouKerk_Vooraansig
  • Kleingroepe – in wyke wat maandeliks of kleingroepe wat weekliks bymekaar kom

Die gemeente waar ons mekaar help om te groei

  • Eredienste (Prediking en bespreking)
  • Bybelstudie-materiaal
  • Familie-Tuisblad
  • Dissipelskap
  • Gespreksforum

Die gemeente waar jy toegerus word om te dien

  • Kategese
  • Volwasse kategese
  • Gemeente-uitreike
  • Wêreldevangelisasie
  • Musiekbediening
  • Koor

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*
*
Website